Posted by YTAH on November 4, 2008
An interview with Paul Blom & Sonja Ruppersberg.
by AtraBilious and DocBenway
* * * * *
Eleven o’clock on a Sunday morning seems an odd time to meet people who share a love of horror movies and heavy music, but that’s when we arranged to meet Paul Blom and Sonja Ruppersberg. Apart from organizing the annual Horrorfest, South Africa’s only dedicated horror movie festival, they also form the core of the industrial band Terminatryx, who will perform a live soundtrack accompanying the Halloween showing of a silent horror classic, with guests. Read the rest of this entry »
Posted in AtraBilious, journalism, movies, music | Tagged: band, horrorfest, interview, terminatryx, underground | Leave a Comment »
Posted by YTAH on February 27, 2008
Om te kan vloek in Afrikaans is ’n wonderlike ding. Daar is iets aan die klank van die taal – die growwe chi-klank van gat; die harde konsonante van kak en kont; die plofgeluide van poes, piel, en poephol – wat ’n mens mos onbeskryflik kan ontroer: Naai. Moer. Doos. Hoer. Fok. Fokker. Slet. En dan nog nie eers gepraat van die wonderlike woordkombinasies wat bewerkstellig kan word nie: Poesklap. Afkak. Rondfok.
Die makkers van Fokofpolisiekar, byvoorbeeld, het ’n oorlogskreet van ’n naam gekies. Ook maar goed dat hulle op verhoog soos besetenes kan kitaarspeel en hoereer, anders sou hulle sommer vinnig hulself gevind het waar hulle gehoist word met hul eie petard. Want as jy nie kan speel soos iemand wat ’n polisiebeampte in die gesig kan kyk en vir hom – of haar, laat ons nou nie seksisties wees nie – kan aansê om iets onnatuurliks aan hulself te gaan doen nie, dan sou jy maar vinnig moet begin hardloop, want die skare en daai polisiemanne sou jou kom háál. En of hierdie polisiemanne nou die klere van ’n traffic cop, predikant of kleuterskoolonderwyser dra, moet jy weet – as hulle uiteindelik met jou klaar was, sou jy wéét dat jy geháál is. Read the rest of this entry »
Posted in AtraBilious | Tagged: afrikaans, fokofpolisiekar, profanity, swearing | Leave a Comment »